Skip to main content

Bokkieweek

Ondersteun ’n toekoms, maak ’n donasie

Visie:

Om Afrikanerjeug die maksimum bekostigbare geleenthede te bied om hul sporttalent te ontwikkel.

Doel:

Om Bokkieweek ’n omvattende diensorganisasie in diens van die Afrikanerjeug se sportbehoeftes te maak.

Ons eerste doelwit is om die O/23-Bokkietoernooi uit te brei tot ’n meer omvattende sportgeleentheid vir naskoolse Afrikanerjeug.

Skenk maandeliks

Let wel: Hierdie is ’n herhalende maandelikse skenking en sal voortgaan totdat jy dit kanselleer via jou bank of PayFast.

Skenk eenmalig

Dit sal 'n groter platform skep waar talent geslyp en drome bewaarheid word.