Gereelde vrae
Verwys na die kalender op ons Tuisblad of kontak jou Uniepresident
Bokkieweek bestaan uit 16 unies wat elkeen op verskillende datums en tye hul proewe hou. Spelers skryf individueel vir hul unie se proewe in. Kontak gerus jou Uniepresident vir verdere navrae.
Hou Bokkieweek se Facebook-blad dop vir gereelde plasings en opdaterings oor waar, hoe en wanneer jy kan registreer vir jou unie se proewe.
Stuur ‘n e-pos na bokkieweek@gmail.comÂ
AVS gebruik die Afrikaanse naam Snelbal vir die bekende “fast five netball”. Dit is ’n Afrikaanse benaming wat mooi die spoed en dinamiek van die spel vasvang. Â
Woemahokkie is die Afrikaanse naam wat gebruik word vir die Engelse “six-a-side hockey”. Woemahokkie is ’n variasie van veldhokkie waar twee spanne van sewe spelers elk meeding.
Verwys na die kalender  of kontak jou uniepresident Â
Bokkieweek het 15 unies en die unies se proewe is op verskillende datums en tye. Kontak gerus u streeksverteenwoordiger vir navrae.
Hou Bokkieweek se Facebook-blad dop vir gereelde plasings en opdaterings oor waar, hoe en wanneer jy kan registreer.
Vir die bespreking van stalletjies by O/23 Bokkietoernooi (Orania) kontak asb. vir Linda by ontvangs@ontwikkelorania.co.za of skakel 053 030 0000, vir stalletjies by Bokkieweek (Kroonstad) kontak vir Dorette Conradie by dorette@triohs.co.za en vir stalletjies by Somerweek (Pretoria) kontak Ben Vorster by bpv@mweb.co.za.