Skip to main content

Bokkieweek

Bokkieweekbroek – Groen

Price range: R215,00 through R225,00

Hierdie broeke is uit Prolite-vogbestuurmateriaal vervaardig en word gekenmerk aan sy sagte, ligte en gemaklike voorkoms. Die spesiaal ontwerpte materiaal help om vog vinnig te laat verdamp en jou koel en droog te hou, terwyl die stylvolle snit sorg vir ‘n gemaklike en moderne voorkoms. 

Ander produkte