Skip to main content

Bokkieweek

Camo Soft Shell

Price range: R650,00 through R660,00

Hierdie stylvolle soft shell baadjie bied uitstekende beskerming teen wind en ligte reën, terwyl dit steeds lig is vir optimale gemak. 

Die binnekant van die baadjie is uniek – dit is gedruk met die verskillende boksoorte van Suid-Afrika, wat dit ‘n spesiale vertoning van ons ryk wildlewe maak. Met sy moderne snit en duursame ontwerp is hierdie baadjie ‘n moet-hê.

Ander produkte